Breek die kettings wat Jou bind! Aanlyn Berading

Christelike Aanlyn Berading beskibaar deur die tyd van COVID-19 Pandemie 
Skakel ons by 012 547 6742 vir n afspraak

Dr. Frans, Dr Sariet en Alta Cillier gaan deur die tyd van die corona “lockdown” beskikbaar wees vir aanlyn berading

Eerste Jaar Sertifikaat

Eerste Jaar Kursus

Tweede Jaar Diploma

Tweede Jaar Kursus

Derde Jaar Graad

Derde Jaar Kursus

Vierde Jaar Honneurs

Vierde Jaar Kursus

CHRISTELIKE BERADINF KURSUS

Aanlyn Kursus vir DET 1, GVDET, Huweliksberading, Kinderberading en Tienerberading beskibaar deur die tyd van COVID-19 Pandemie 
Skakel ons by 012 547 6742 vir meer inligting

Dr. Frans Nortje gee deur die tyd van die corona COVID-19 “lockdown” n spesialy aanbod om in te skyf vir al die belangrike kursesses

Ontmoet Ons Span

dr-frans-506x681

Dr Frans Nortje

CEO

“Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig

  Lukas 4:18-19

 

img-1048-inpixio-sharp-inpixio-inpixio-pure-inpixio-edit2-506x681

Dr Sariet Nortje

Prinsipaal

“MAAR nou, so sê die Here, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!

 Jesaja 43:1

ilze-grobler.jpg1-506x681

Ilze Grobler

Berader
 (Kinder,Huwelik en Algemene Berader)

“Omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat ‘n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus

  Fillippense 1:6

daleen.jpg123-506x681

Danleen Hepburn

Berader
 (Kinder,Huwelik en Algemene Berader)

“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand

 Jesaja 41:10